C' The View Guesthouse
C' The View GuesthouseC' The View GuesthouseC' The View Guesthouse
C' The View Guesthouse
C' The View GuesthouseC' The View GuesthouseC' The View Guesthouse
  • Tuis
  • English
  • DoenDinge
  • More
    • Tuis
    • English
    • DoenDinge
  • Tuis
  • English
  • DoenDinge
#UITSIG ONBEPERK
#UITSIG ONBEPERK#UITSIG ONBEPERK#UITSIG ONBEPERK
Die regte plek vir jou volgende ruskans
Bel of Whatsapp nou
#UITSIG ONBEPERK
#UITSIG ONBEPERK#UITSIG ONBEPERK#UITSIG ONBEPERK
Die regte plek vir jou volgende ruskans
Bel of Whatsapp nou
C' The View Guest House is een van die voorste gastehuise in die Tuinroete en bied verblyf in sewe gastekamers met skuifdeure, wat elk op 'n privaat balkon oopmaak met asemrowende en onbelemmerde uitsig oor die see. Dit is 'n pragtige huis met drie verdiepings in Mediterreense styl, net 15 minute vanaf George-lughawe.
Kontak ons
KLIK EN KYK
Asemrowende uitsig vanaf ons swembaddek oor die baai en strande.
Elkeen van ons kamers, dekke en lokale het onbeperkte see-uitsig.
WAT ONS AANBIED
Luukse Verblyf
Onbeperkte Uitsig
Luukse Verblyf
Ons het tans agt premium kamers, elk en-suite.  Sommige het selfsorg-fasiliteite  beskikbaar. Elke kamer het 'n private balkon en volle seeuitsig.
Lees Meer
Fasiliteite
Onbeperkte Uitsig
Luukse Verblyf
Ons het verskeie gesellige sitkamers en onthaalgeriewe, 'n kroeg-area en vele buite-dekke met braaigeriewe en 'n swembad.  
Lees Meer
Onbeperkte Uitsig
Onbeperkte Uitsig
Aktiwiteite te kies en keur
Ons ligging op die strandfront van Tergniet, 'n kusdorpie tussen Groot-Brakrivier en Hartenbos, verseker asemrowende uitsigte oor die see. 
Lees Meer
Aktiwiteite te kies en keur
Aktiwiteite te kies en keur
Aktiwiteite te kies en keur
Die Mosselbaai en Tuinroete-streek is gepak met aktiwiteite om jou vakansie 'n onvergeetlike ervaring te maak.
Lees Meer
Troues en Funksies
Aktiwiteite te kies en keur
Troues en Funksies
Die dag wat jy altyd sal onthou, verdien’n plek wat jy nooit sal vergeet nie. Of jy nou op een van ons dekke of ons grasperk vier, jy sal ’n onvergeetlike seee-uitsig agtergrond hê – nie net vir jou nie, maar ook vir jou gaste!
Lees Meer
FOTO'S
    Onbelemmerde uitsig. Die reuk van die see en die geruis van branders. Net kalmte en rus vir my gemoed.
    Ansie du Toit
    BLY OP HOOGTE
    FOTO-Gallery
    Ons
    Ons gastehuis is voor reg teen die branders met onbelemmerde see-uitsig en see-vakansie-ervarings.
    Verskeie buitelug-dekvlakke bied heerlike kuier- en geselsplekke om ou vriendskappe te versterk en n
    Verskeie buitelug-dekvlakke bied heerlike kuier- en geselsplekke om ou vriendskappe te versterk en nuwes te maak. 
    Ons gastehuis is kinder- en gesinsvriendelik en ons restaurant se deure skuif oop op 'n buitestoep wat weer lei tot onbeperkte see-uitsig.
    Loer saam
      Bly Op HOOGTE
      Teken in op ons gereelde e-pos nuusbrief met inligting, spesiale aanbiedings en wenke vir die beste vakansies in ons streek.
      KONTAK ONS
      Kontak ons om jou plek te bespreek
      This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.
      As jy 'n vraag het oor jou vakansie-verblyf  of oor enige van ons dienste, vra gerus. Ons sien daarna uit om van jou te hoor.
      Elke kamer in ons gastehuis het onbeperkte eksklusiewe see-uitsig.  Net die regte plek om 'n vinnige wegbreekkans te geniet.  Bel gerus ‎+27 78 391 9594 of +27 82 332 0762 vir meer inligting.
      Stuur 'n boodskap op WhatsApp
      Jy kan ons ook direk e-pos by stay@c-theview.co.za
      Bel gerus +27 65 234 0360, ‎+27 78 391 9594 of +27 82 332 0762 vir meer inligting.
      Volg ons Op FACEBOOK EN INSTAGRAM
      © 2024  C' The View  Kompetisies en privaatheidkennisgewings
      .
      This website uses cookies.
      We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.
      Accept